660Z Crash Bar Vibrations

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SandMaster

Puppy
Joined
Jul 3, 2013
Messages
14
Reaction score
0
Location
Walvis Baai
Bike
Yamaha XT660
Hi, ek wil hoor by julle of dit normaal is vir al die vibrations wat vanaf n die crash bars kom?

Ek het n RumBux op my Tenere (een van die eerste wat gemaak is). Is daar n manier om dit te stop of is daar iets wat ek mis kyk? Ek ry elke dag met die bike en is nogal besig om onplisierig te raak met al die geluide.

As ek its uit figure dan sal ek latweet, maar hulp sal baie waardeer word.
 
Top