950 Adv

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

motto

Pack Dog
Joined
Dec 16, 2008
Messages
76
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
AJS (all models)
Hello almal, is dink daaraan om 'n KTM 950 adv te koop.  Ek sien daar is 'n paar in die mark met tussen 40 en 50 000 km op die klok.  Sal dit nog 'n goeie koop wees, of is die km's te veel?  Ongelukkig is my finansies nie van so 'n aard dat ek 'n nuwe 990 kan bekostig nie.  Ek ry op die oomblik 'n 300 exc, maar die 2 stroke hou nie baie van langer afstande nie.
Julle hulp sal waardeer word
Cheers
Motto
 
Top