- Joined
- Dec 16, 2010
- Messages
- 41,459
- Reaction score
- 8,082
- Location
- Stellenbosch
- Bike
- KTM 690 Adventure
Petri, jy het jou "Bettie" geadverteer op die verkoop threads.
Ek het jou, namens n goeie vriend, gevra of jy R25 000 sal vat vir Bettie.
Jy het my ignoreer.
Ek het jou n "donnerse snake oil salesman" genoem, inwat ek aangeneem jy sal as n grap aanvaar. Die volgende post het self gelag daaroor.
Ek het te laat weer gaan kyk, en die thread is toe gesluit na jou rant.
Nee, Petri, ek kan jou nie van skelmheid beskuldig nie, maar ek kan se jy het my onprofessioneel behandel.
As ek jou n aanbod maak, al sien jy dit as te laag, dan reageer jy en vertel my so.