AARTO WTF?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Exploratio

Race Dog
Joined
Nov 5, 2012
Messages
1,678
Reaction score
836
Location
Klerksdorp
Bike
Honda XR650L
Ek het bietjie gesoek op die forum, maar kry nie 'n antwoord nie. So help my asb. Kry vanoggend n SMS dat my een fiets se lisensie hernu moet word, maar daar is 'n AARTO infringement wat uitstaande is. Dog AARTO nog nie wet nie, weet nie van n boete nie, al deur hoeveel padblokades sonder 'n pyn.
Genoeg om 'n Sondag en die res van die week/jaar te versuur.
 

Attachments

  • 1000193180.jpg
    1000193180.jpg
    446.8 KB · Views: 1
Top