marmite
Race Dog
Elke keer as ek staan en ry trap ek die stand af met my hak, tot so ver dat die engin uitsny.
Dit het amper vir my n probleem veroorsaak toe ek deur n slegte plek(sloot) deurgegaan het. Ek moes staan en ry en net toe ek amper deur was, begin die engin doodgaan. Gelukkig het ek dadelik my hak opgelig en ek was deur maar dit was bitter naby!!!
Ekt gisteraand my stand met my broer se R vergelyk en syne is langer en ook laer af, maw my hak raak nie sy stand as ek staan nie.
Het van julle al dieselfde probleem ondervind?? Hoe kan ek dit oplos??
Hoor graag van julle... :thumleft: