JPPYP
Puppy
Ai die liefde van n moeder/ma is darm maar net wonderlik. Ek was die naweek so n bietjie by my ouers en soos n ma mos nou maar is, word daar toe gevra of ek nie wil n bietjie sop en wors inpak huistoe vir my nie..
Wel komende van n koshuis toe ek nog op skool was, se n seun wat aleen weg van sy ouers af bly maar swaar nee vir ma se kos..
Met n skok besef ek toe maar ek is nie met my bakkie daar nie, hier sal moet plan gemaak word.. Ek vra toe die hulp van my pa omrede ek nie die "fancy" topbokse en "side-paniers" het om die goed nou te vervoer nie..
Wel die ruseltaat het soos volg gelyk....
Seker nie so mooi soos dit nou kan lyk nie maar my sop en braaiwors het veilg die 350km van ouerhuis tot in n koue Ceres gerys...
Kan net dankbaar wees vir sulke wonderlike ouers!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk