JackShit
Pack Dog
Een van ons mede-DS ryers is Saterdag in 'n ongeluk op sy 800 GS oorlede. (omstandighede is onbekend aan my) Ek weet nie of Anton 'n lid van die forum was nie maar weet ek dat hy bekend was met dit. Hy en sy vrou, Liesl was beide ywerige motorfiets-ryers, elkeen met 'n 800 GS. Anton was 'n wonderlike mens en laat sy vrou en twee kindertjies agter en sal dit waardeer word as ons almal hulle in die moeilike tyd in ons gedagtes sal he.