bad case of headshake

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ogg-monster

Pack Dog
Joined
Aug 23, 2010
Messages
221
Reaction score
0
Location
Pretoria, Gauteng, Eish!
Bike
KTM 690 Adventure
Ouens,ek weet die topic is nou al tot vervelens toe bespreek maar ek het vrae?
nou ja, my laaste headshake van die kaliber het in trane geeindig, maar ek het vanmiddag so vinnig wapadrand se kant toe gery en toevallig 'n slk 230 opgechat, en teen so 170km/h 'n moerse head shake ervaar, gelukkig het dit goed geindig.
Dadelik het ek gedink dis tyre pressure maar die tyre was bo 2bar, ek het die shocks twee weke terug laat upgrade by Hilton Hayward, so ek dink nogal nie dis hulle nie, is daar nog culprits in die gedeelde kennis van die brakke?
Dankie
T-Dawg
 
Top