Bad luck met nuwe XR125 by Honda Centurion

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,265
Reaction score
712
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Kan nie glo die drama wat ek vandag gehad het nie. :mwink:
Gaan toe vanoggend om my nuwe XR125 op te tel by Centurion Honda.
Alles lyk goed en ons laai die outjie om huistoe te vat. By die huis afgelaai en besluit ek om hom net so om die blok te ry.
Niks eerste,neutral of tweede rat nie :eek7:
Bel toe vir Doug King die salesman en hy kry die werkwinkel bestuurder Gert Lombaard om my te bel.
Teen die tyd is ek nie meer kalm nie maar gelukkig is Gert n rustige ou.
Ek sal nou nie ingaan op die besprekings daar nie. Lewellyn Chips het darem help reel met Honda suppliers dat ek n nuwe bike kry.
So nou wag ons maar weer drie dae vir die nuwe bike. Ek is maar n sien is glo ou. Tot dan sal ek maar worry.
Kan nie fout vind met Honda Centurion nie,dink dit is maar net een van daai dinge wat by fabriek deurglip. Honda Centurion het darem
vir my n nuwe bike beloof aangesien die ou stukkende een maar net 2km op het.
Nogtans iets wat n lekker ervaring moes wees het in n nagmerrie ontaard.

:ricky:
 
Top