• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Bags Connection tank bag met filler cap attachment te koop, pas op BMW.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Parkinoff

Race Dog
Joined
Feb 19, 2011
Messages
1,808
Reaction score
41
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek verkoop my tank bag. Dit is n Bags Connection City (die sak is blykbaar spesifiek ontwerp vir die R1200GS maar dit het perfek op my bike gesit) saam met die filler cap bracket wat pas op BMW. Dit kom van my HP2 af en ek glo dit pas op meeste BMW's, maar maak asb seker! Die sak is in baie mooi toestand met niks geskeur, gevlek of stukkend nie. Ek het n HP2 tank bag gekoop. Ek sou graag so R4500(kak grap) wil he maar sal settle vir so R1200 of naaste aanbod. Sal dit moontlik in Kaapstad kan aflewer, andersins kan ek dit verpak en pos "for your account".
 

Attachments

  • 20140618_124834.jpg
    20140618_124834.jpg
    178.2 KB · Views: 286
  • 20140618_124850.jpg
    20140618_124850.jpg
    174.2 KB · Views: 283
Top