Nick BMW1200ADV
Pack Dog
Wat is die beste om op te sit Metzler Tourance of Mitas E 07 op 1200GSA :dink:
Wat sal die beste kilos gee en ook sal werk vir grond as dit nodig is.
Prys verskil R766,00 wat Mitas meer is.
Wat sal die beste kilos gee en ook sal werk vir grond as dit nodig is.
Prys verskil R766,00 wat Mitas meer is.