Beginners oorslaaprit na Oasis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
So kom alle goeie dinge ook weer tot 'n einde. Die naweek was 'n reuse sukses en ons stoutste verwagtinge is ver oortref. Aanvanklik is beplan vir 15 mense en toe daag daar oor die 30 op. 'n Hele klomp van die ou gesoute veterane en waaghalsige boffins het heerlik saam gekuier met die enkele beginners en meer besadigdes. Soos gewoonlik was Gerrit en Chantal se gasvryheid weer onoortreflik. Sal later die foto's op sit, die thread is nou oop vir julle bydraes.  :3some:
 
Top