Bekendstelling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Spervalk

Puppy
Joined
Aug 5, 2009
Messages
39
Reaction score
0
Location
Deneysville
Bike
Suzuki DR 750S
Hi, seker maar tyd om die formaliteite af te handel.....

Ek "browse" so twee weke al die site, geniet julle humor. Ek woon op Deneysville, wonderlike plek, kan elke naweek staan en "drool" oor die mooi bikes. Het twee seuns(12&14jr) wie elkeen ook bike het(voordeel van so klein plekkie), kan lekker saam ry.


My begeerte is 'n 1200 GS Adventure..........

Eendag, wanner my skippie inkom....

 
Top