Bike en Bus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jeanette

Puppy
Joined
Feb 3, 2016
Messages
44
Reaction score
1
Bike
Yamaha XT660
Vanmiddag 14:00 op die N2 net na Kromco het 'n man op 'n motorfiets van agteraf in skoolbus vasgery.  Man is dood en bus het aan die brand geslaan met skoolkinders in.  Gelukkig is kinders ongedeerd.
Ek het net 'n foto gesien by een van my kollegas wat op die toneel was.  Die motorfiets was onder die bus.  As enige iemand weet wie dit is laat weet asb.  Die tyding wat daardie persoon se familie moet kry vandag is vreeslik.
 

Latest posts

Top