Bike for the wife

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

malphil

Pack Dog
Joined
Apr 29, 2015
Messages
350
Reaction score
15
Location
Potchefstroom
Bike
BMW G650 X-challenge
Dagsê ek het probeer soek maar niks gekry nie, as daar al so iets op was asb post die link

Ek is opsoek na n motorfiets vir my vrou, probleem is dat sy is klein en gaan geen adventure bike kan optel of regop hou by die stop straat  ens nie. Wat sal julle voorstel. Sy kan bike ry maar sy sê sy is nou moeg om altyd agter op te sit. ek sal meeste van ons pak goed op my bike laai, al wat sy sal moet dra op haar fiets gaan dalk die tent en so 5liter petrol wees, ek het daaraan gedink om soos n honda cr 250 semi te convert vir touring maar weet nie of dit sal werk nie. Enige idees ?? 
 
Top