MichaelJonker
Puppy
Hello Julle,
Ek is opsoek na n goeie second hand bike teen n goeie prys! Ek en my ou top wil n trip doen Namibia toe en ek soek vir hom n bike! As enige iemand n bike het wat hulle verkoop wat reliable is enin n goeie toestand is laat weet asb...
Ek soek graag n ktm 640, bmw f800, bmw 650,tenere of iets in daai lyn!
As iemand iets het, laat weet gerus!
Ek soek die bike asap
Michaeljonker