Ek wonder of daar iemand is wat 'n fisio, personal trainer of biokinetikus is wat ook 'n pillion is wat kan help.
Die pillions sal weet waarvan ek praat. Mens raak baie moeg as daar erg tegnies gery word.
Ek was 'n jaar laas agter op 'n bike agv verskeie redes en sukkel om vir my bike negative personal trainer te verduidelik wat dit is om pillion te ry.
Wat ek eintlik wil weet, is watter spiere en/of oefeninge moet ons pillions doen om meer bike fiks te word?
Help asb