Biker down Lutzville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jondu

Race Dog
Joined
Jun 10, 2012
Messages
1,027
Reaction score
0
Location
Koekenaap
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het so pas iemand gehelp by die kruis by Up To Date wat daar met n GS geval het. Die seun lyk allrigt, maar sy enkel lyk bietjie sleg. Ons moet die ding van mense wat in n area kan help weer oopmaak. In ons dungesaaide areas was ek en Danie darem daar om te help met logistiek.Ek hoop ek volg die regte protokol.
 
Top