Blikskottel dit was amper

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PierreO

Race Dog
Joined
Mar 17, 2011
Messages
733
Reaction score
43
Location
Somerset West
Bike
Honda NC750X
Split rustig met Marlboro af toe cage biekie toe gaping toemaak . Gryp maar die voorbriek maar f-all gebeur . Trek die cage se voorwiel met my linker footpeck en die blerrie ding besluit om toe te maak en los my poot sonder iets om op te staan . Swart merke op my broek van die cage se tyre maar ons bly darem bo op die fiets en tref niemand anders nie . Gin skade behalwe vir die vuil long-johns . My nuwe braided hose het deur geskaaf op my Barkbuster en moes iewers langs die pad besluit die gat is nou groot genoeg om al die brake fluid uit te donner . Gaan stadige trip terug wees Pretoria toe vanmiddag .
 
Top