More kerels,
Ek wil asb uitvind of daar enige iemand is wie van Bloem af Pretoria toe ry die week nog?
Ek wil asb net 'n pakkie laat op kom van my ouers af.
As daar enige iemand is wat kan uithelp sal ek graag 'n sixpack bier ruil vir jou moeite?
Ek hoor graag van julle
Groete,
JHP