Maya
Pack Dog
Hi,
My spogkind is in die mark, en daar is iemand wat hom wil koop ???
Ek ry nou al vir 4 jaar op 'n GS1200, maar voel dis nou tyd vir iets anders...
Opsies:
KTM190 of GS800 (daar is iets van die GS800 wat my nog altyd laat wonder het....???)
Besit tans 'n wit 2011 GS1200. Ek is baie gelukkig met die ou, maar, soos ek genoem het, my gat jeuk en die 800 "spook" by my.
Riding style:
1. commute almost daily
2. enjoy gravel roads; not a technical fundi. I will paddle trought thick sand...
3. 1.78m low; 110kg light (they say I've got a big bone structure :ricky
4. ry amper nooit met 'n pillion
Is die GS800 'n "wyse" keuse? Het iemand al verander van 'n GS1200 na die GS800?