BMW 800 GS of KTM 990 ADV

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Karate Kid

Puppy
Joined
Mar 24, 2013
Messages
10
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het my KLR verkoop en wil opgradeer.  Moet sê - geen probleem met KLR, maar krag het te min geraak as jy nog kit ook opsit en toer.  Verder  - fantastiese fiets.  Ek soek graag terugvoering van manne met praktiese kennis en nie boek kennis nie.  By prakties bedoel ek teerpad sowel as grondpad.  My eerste keuse nou is natuurlik die KTM 990 ADV maar ek sien prysgewys kan ek amper 'n twee jaar nuuter model met minder ilo's 800 GS koop.  Hoe vergelyk die twee ? Verder wil ek ook weet , is dit beter om liewer 'n nuuter model met meer kilo's te koop as 'n ouer model met minde kilo's ?  Ek hoor graag van julle .  Ons ry ongeveer 30 % teerpad en 70 % grondpad.
 
Top