Lem
Grey Hound
Dagsê
Ek adverteer hierdie bykans nuwe fiets namens 'n Villiersdorper wat nie op die forum is nie.
Dit is ‘n BMW F650GS 2004. 12500km.
Puik Toestand
Vol huis, ABS & Heated Grips. Handle protectors, Tank Protector , etc.
BMW Tank bag, 2 x Helmets en Baadjie
Die eienaar het die pakkie elders geadverteer vir R 54000, maar sal R 50 000 vat.
Ek self het nie nog info of fotos nie, so kontak sommer die eienaar direk.
Dries & Heila Cronje
0824413359
0845805990
[email protected]
Villiersdorp Wes Kaap