Wip
Pack Dog
Goeie more Wille-Honde
My fiets (BMW GS 1200 ADV) se battery is naby sy einde en ek wil 'n ander een koop, ek weet van die een wat hulle die "super Battery" noem maar hy is biki duur vir my ???
Ek wil ook nog op die fiets spotlights sit en die huidige bulbs vervang en ook 'n 12V socket installeer.
Waarna moet ek kyk as ek een koop ? Waar kan ek een koop en hoeveel gaan dit my kos ?