AJZ
Pack Dog
Vandag is 'n baie hartseer dag. Ek moet ongelukkig my motorfiets verkoop. BMW GSA1150 Adventure 2003 model. Die motorfiets se olie is uitgetap en nuwes in gegooi met die filter wat vervang is elke 5000km. Die motorfiets is gereeld na BMW vir check up. Die ekstras op die Motorfiets is 'n Aircompressor onder die petrol tenk vir bande pomp, handle bars is gelig, Wide foot pecks, Throttle controle en Aluminum bokse. Fiets het 142000 km op. R65 000 onderhandelbaar. Kontak vir Andries Zietsman 083 261 4624