BMW pop up

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
H

H2O

Guest
Tydens n onlangse trip saam met uil het ongeveer sewe bikes geval in die modder. Ek mag verkeerd wees maar almal was bmw.
Daar word al gepraat van n "Standing Joke" want as dit lyk of die pad nie perfek is nie staan die bmw manne op soos pop ups op n grasperk. As jy in modder wil staan moet jy guts he anders gaan jy jou gat sien. As jy stadig deur modder gaan moet jy sit sodat jou bene jou kan regop hou as nodig.

Ek stel voor die bmw manne vergeet van sommige snert wat hul op die eksklusiewe kursusse leer en maak soos ons normale ryers. Daar is al klaar so n bespottende stigma aan die bmw en sy eienaar.
Nota : niks persoonlik bedoel nie

 
Status
Not open for further replies.
Top