Jan Stander
Pack Dog
Ek oorweeg dit om 'n nuwe bike te koop vir die eenvoudige rede dat ek twee jaar gelede die die huidige bike se huurkoop vasgemaak het op'n 16% rentekoers. My bike is 'n stock-standard GSA (rooi) 2008 model met 24000 km op. (geen ABS, heated grips, ASA, TPC XYZ edm nie) R110,000 onderhandelbaar? Jan Stander Sedgefield 082 8065 754