Soos julle almal weet het ek onlangs my GSA verkoop, hier is nog 'n paar items vir die manne wat mag belangstel.
Alles is in 'n puik toestand, kyk maar na die fotos. Pryse is ietwat onderhandelbaar.
BMW Helmet size 59/60: R 4000
Shoei Helmet size 55-56cm ( small ): R4200
Starcom Digital ( Sluit in alle drade en twee talk sets vir helmet ): R5000
BMW Rally Pro 2 baadjie size 56: R 4800
Laat maar weet wat julle dink,