Bokmek Boerboelle En 'n Boere Oorlog!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Ag dammit!  Daar le Asjas nou in die pad!

Ek stop met ‘n stofwolk en probeer in my truspeeltjie kyk waar die Wilddogpuppy le.  Deur die stof sien ek Nismark omdraai en terugry na my toe.  Met ‘n handgebaar wys ek dat die hondtjie weg is  terwyl ek my fiets uit die pad kry.   
 

Attachments

  • 1 asjas in die pad.jpg
    1 asjas in die pad.jpg
    105.7 KB · Views: 613
Top