Breakfast Run - 5/05/2013 - Cosmos Cuisine

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Barrie

Pack Dog
Joined
Feb 24, 2012
Messages
356
Reaction score
0
Location
Kirkwood
Bike
BMW R1150GS Adventure
Geagte alle biker vriende.

Dis weer tyd vir 'n Lekker "Bikers Breakfast Run" Sondag oggend!!

Kirkwood Diere Vallei Vriende hou 'n Breakfast run te insameling om vir hulle te sorg wat nie vir hulself kan sorg nie.

Datum:  5 Mei 2013
Plek:  Cosmos Cuisine Sunland
Tyd: 09:00
Koste:R60.00 pp


'n Metal badge sal te koop wees vir R10 en enige donasies sal baie welkom wees.

Hoop om julle almal daar te sien!!!

Groete
Barry vd Merwe
Diere Vriende
 
Top