Byble Run Die 17 November 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ALbertusv

Pack Dog
Joined
Jan 6, 2010
Messages
67
Reaction score
0
Location
Wekker str, Moreleta park
Bike
Kawasaki KLR 650
Almal word uitgenooi vir Bybelrun by Que Sera op 17 November 2013. Kom eet n lekker brunch (R60/P) en woon die diens by in die saal om 11h00. Daar sal n tent wees waar Bybels te koop gaan wees (R60/Byble en jy kry `n Pin ). Kom koop en help om fondse te genereer om meer te druk van God se Woord. Terselfdertyd het jy n Bybel om uit te deel. Die Byble genoodskap, ook Bikers, se doel is om vir elke std 7 leerling `n Byble te kan gee.

https://www.presidentsforums.com/apps/calendar/showEvent?calID=5609326&eventID=222271985
 
Top