Bysteek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Gister oppad padstal toe steek n "by" my, wat ingekom het tussen my helmet en neck brace.

Ek is allergies vir bye maar het toe adrenalien by my en  Rooi Willie spuit my toe sommer net daar in en 30 min later gooi ons weer.

Die probleem is egter ek moet eintlik n shot  antihistamine ook vat maar dan kan ek nie verder ry nie  ::) en moet eers biejtie slaap  :biggrin:

Die gevolg is omdat ek dit nie gevat het nie sit ek nou nog met erge swelling en voel ook kak  :-\ .

Wonder of daar n tipe boereraat is waar ek nie hoef antihistamine te neem nie. 

Of ek moet maar n bye pakkie aantrek  :eek:
 
Top