Cage spieels en bikes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,024
Reaction score
7,656
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Staan gister by die robot, so derde van voor af. Kyk in die spieel en sien die ou met sy GSA kom so stadig deur die verkeer, bike mos bietjie breed.

Druk toe die knoppie sodat my spieels op die bakkie invou. Man ry verby en se dankie  :thumleft:

Maar na die tyd, toe dink ek. Ek wonder wat het die ou nou RERIG gedink?

Seker vir homself gese "Ha ha die ou drol, dink seker ek kan nie bike ry nie, nou is hy bang ek neuk sy cage se spieels op"

:imaposer:  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
 
Top