Carnavon Run April 2015

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Plan is om Carnavon Hotel toe te gooi op die naweek van 25 April 2015. Die Maandag die 27ste is n vakansie dag.Kuier lekker in die Blikkiesbar en gooi die volgende dag huistoe of slaap oor aangesien die Maandag n vakansie dag is. Kamer is R300 met 2 enkelbeddens in en dink dis n bargain.

Die reën seisoen is Maart/April maar glo alles sal mooi wees. Ek kannie nat karoo klei ry nie.

Meer info volg.

 
Top