Manic
Grumpy Mutt
400km vd dag.
Gou n Roosterkoek Burger en chips gaan eet.
Lyf is weer seer vannaand. Het die varkie weer gery soos n Superbike, TC liggie hou nie op flash in bergpasse nie
Lekker boney die, love hom