NIMMO
Race Dog
Die afgelope naweek van 22 - 24 Julie was die "Off-Road Riding Course" te Witsand Natuurreservaat.
Foto's is maar skaars op die stadium, Die dae was besig en tyd vir fotos maar min...
SGB hulle het danksy hulle beplanning gereël vir iemand om deur die naweek fotos te neem en ons behoort dit so deur die volgende week of wat te kry. Stefan dankie ook daarvoor, ek is seker dit sal weer genoem word, maar die reëlings & diens was uit die boeke uit.
Almal wat daar was is welkom om by te las en fotos te post - soos en wanneer hulle dit gaan kry...
Ek is seker elke foto gaan sy eie storie hê om te vertel... ot:
Ek self is Donderdag reeds weg via Kimberley om Blitsig-nie en nog 'n pal van hom (Gerhard) op te laai en deur te skiet Witsand toe. Ons het eers so 17H00 daar aangekom en ons self begin inrig en regkry vir die 3 dae wat sou volg.
Stefan, Bees & Jan Staal was die naweek se instrukteurs.
Ons gasvrou vir die naweek was Jeanene Jessnitz en sy het haarself baie goed van haar taak gekwyt - dankie ook vir dit, als was puik.
Hier is solank 'n paar fotos om dinge mee af te skop... :thumleft:

Attachments
-
21072011253 (Medium).jpg48.6 KB · Views: 634
-
21072011254 (Medium).jpg58.6 KB · Views: 631
-
21072011256 (Medium).jpg42.7 KB · Views: 634
-
22072011259 (Medium).jpg78.1 KB · Views: 632
-
22072011261 (Medium).jpg47.5 KB · Views: 624
-
22072011267 (Medium).jpg60.4 KB · Views: 622
-
22072011268 (Medium).jpg56.4 KB · Views: 630
-
21072011249 (Medium).jpg84.3 KB · Views: 639