Dag aan al die Wilde Honde!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pooper

Pack Dog
Joined
Oct 27, 2013
Messages
226
Reaction score
0
Bike
Yamaha TW200
Ek wil myself maar net vinnig voorstel aan almal.  Ek kom van hier in die amper Namakwaland en werk op 'n plaas.

Het nie huidiglik 'n motorfiets nie, maar soek so so na een op die oomblik. Is wel baie lief vir ry en het in die verlede maar net die kleiner fietsies gery maar selfs dit was lekker!

Ken een van die WD nogals goed want ons kom van dieselfde area uit en dis hoeka daaroor dat ek nou hier beland het! Die man het weer die motorfiets ryery weer by my aangewakker!

Ek weet ek gaan nog baie hier leer en baie raad ook nog kry.

Lekker dag verder vir almal en lekker week ook.

Groete
 
Top