Dakar rear brake disc

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Luiperd

Pack Dog
Joined
Mar 22, 2011
Messages
108
Reaction score
1
Location
Centurion
Bike
BMW F800GSA
Yes julle!

Hoop iemand kan my hier help?
Eks opsoek na n plek in Pretoria of Jozi waar ek n agterste brake disc kan koop vir my dakar 05 model.

Ek het op bigdogs se website gesien hulle verkoop teen R1395 n disc, is dit die prys van die goed?

Dankie
 
Top