Blackie S
Puppy
Dankie aan almal vir die raad vir die aankoop van 'n groter fiets, dit het baie gehelp.
Jammer oor die topic wat verdwyn het, dom fout van my kant af toe ek 'n foto wou delete het. Leer nog die tricks of the trade.
Dankie ook vir die lekker gesels ook. Hier is 'n klomp gawe ouens in die trop!!!!!