- Joined
- Jun 15, 2014
- Messages
- 2,722
- Reaction score
- 490
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Wel as niemand wil begin nie - begin ek maar... :
Dankie aan Jakkals en Hendri van George Yamaha vir die organisering!!! Dit was 'n bef@kte outing!!!
Lanklaas so lekker gekuier en gelag!!! :lol8: :lol8: :lol8:
Ook aan daai Oos Kaap manne - julle het nou geen moeite ontsien nie en ons rerig "ge-treat"!! :thumleft: :thumleft:
....baie interessant is daai manne se begrip of gebrek daaraan van afstand - 'n kort draaitjie om daai koppie en dam is net 160km .... maar dit was vrek lekker !!! :lol8: :snorting:
Ek het nooit eers geweet daar's 'n Hotel op Klipplaat nie - maar 900km later is ons tuis en kannie wag vir die volgende keer nie!!!
O ja - dankie George Yamaha/Hendri vir daai "cool" T-shirts - myne lek net bietjie olie.... :-[ >
En siestog - die duurste bike op die "trip" het sonder .@#$%^&... gaan staan - mag nie sê nie.... > :lol8: O0