Die Vlei stasie tot Patryslaagte stasie.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Deon

Race Dog
Joined
Mar 23, 2006
Messages
569
Reaction score
20
Location
Gordonsbaai
Bike
Honda XR650R
Vir die wat nie baie tyd het nie.

https://www.panoramio.com/photo/104645112

Ry so vyf km verby Grabouw op die N2.  Draai links in by Kromco.  Ry oor spoor op pad na Paul Cluver.  Dit is 'n openbare pad.

Vir die rooi roete ry tot by Villiersdorp se afdraai net voor Dassiesfontein.  Ry oor spoorlyn, na 400 meter draai regs na Botrivier. Volg spoor.  Waar dienspad vol Port Jacksons raak, draai links, afdraaend.  Ry onder deur N2 en draai links terug na N2.



 

Attachments

  • Google_Vlei.jpg
    Google_Vlei.jpg
    243.6 KB · Views: 271
  • Google_Vlei2.jpg
    Google_Vlei2.jpg
    327.7 KB · Views: 270
  • Google_De_Rust.jpg
    Google_De_Rust.jpg
    326.1 KB · Views: 271
  • Google_De_Rust2.jpg
    Google_De_Rust2.jpg
    338.2 KB · Views: 276
Top