- Joined
- Jun 25, 2017
- Messages
- 7
- Reaction score
- 0
- Bike
- AJS (all models)
Baie goeie kondisie. Soos nuut. Nie meer as 2000km gedoen nie. Eks baie tevrede met die pyp en die klank. Bonus is dis 1.3kg ligter en kleiner as standaard pyp. Het net iets anders in die oog.
R3000 plus posgeld
Theo - 0832323405 Klerksdorp.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
R3000 plus posgeld
Theo - 0832323405 Klerksdorp.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk