Dra jou neck brace!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwerg

Born head first and brought up ankle deep
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
14,654
Reaction score
2,754
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Vir die van julle wat nie die storie gesien het nie, meer hier: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=110727.msg2162916#msg2162916

Om op te som, 'n vrou het voor my ingedraai en ek het in die proses om haar te probeer vermy my hentie af geval.

Nou kyk, eks nou nie 'n dokter nie maar eks seker my helmet en brace het my lewe gered. As mens na my kit kyk is die enigste deel van my liggaam wat grond getref het my agter kop en nek. Aangeheg is fotos van my brace en helmet. Daar is nerens anders op my kit skade nie een ook geen kneus of skaaf plekke op my liggaam nie. Ek het harsingskudding op gedoen en my lyf het so vêr oor geknak dat ek my lae rug spiere baie seer gemaak het.

Twyfel maar verder as julle wil maar ek sal nooit weer sonder 'n neck brace ry nie  :deal:
 

Attachments

  • photo.JPG
    photo.JPG
    74.2 KB · Views: 587
  • photo2.JPG
    photo2.JPG
    93.6 KB · Views: 591
Top