Ek het my pi$$ afgevries vandag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spyker

Race Dog
Joined
Nov 30, 2006
Messages
1,006
Reaction score
1
Location
Randburg - JHB
Bike
KTM 1290 Adventure R
Moes vandag van alle dae Alrode toe van die kantoor af in Midrand. Ek het volle ATGATT aangehad maar iewers het die water ingekom. Toe ek daar stop toe lyk dit of ek in my broek gepee het!  :biggrin:

Het ook agter gekom dis tyd vir 'n nuwe helmet. Daai cheapie Box helmet wat ek het seel nie so dig nie en hy wasem lekker op.

Wie anders het nat gereen vandag?
 
Top