Electric Yamaha XT 600

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kgb757

Puppy
Joined
Sep 11, 2013
Messages
43
Reaction score
0
Location
Kroonstad
Dag se manne!

Ek het 'n projek 1994 Yamaha XT 600 wat ek wou herbou maar nou aan begin dink om eerder te "convert" na elektries toe!

Het enige iemand al iets te doen gehad met 'n elektriese motorfiets?

Hoor graag van julle!
 
Top