katvis
Pack Dog
:-\Hi! Na so +-3min van idle, gloei my XT660Z se 2 exhaust pype wat uit top kom bloedrooi! Enige iemand al so opgelet op hul tenere's. Dis net op idle! Dis my 2de XT600Z, maar ek het nooit opgelet of die vorige een dit ook gedoen het nie! Yamaha agent se dis normaal?