Express Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

express

Race Dog
Joined
Jun 25, 2007
Messages
557
Reaction score
25
Location
Kempton Park
Bike
Honda CTX200
Hi
Ek lees die forum al vir 'n paar maande nadat ek Trailrider se fotos op 'n ander forum (iets soos weg) gesien het en my gat laat jeuk het. Het 24 jaar terug laas my eie bike gehad maar so af en toe op ander se bikes gery.
Kan nou 'n  2004 KLR650 met 5500 km op kry vir R25 000. Is dit 'n goeie prys.
het nog die oosrpronklike voorband op maar het 'n "road " agter op. Die huidige eienaar het die bike nou vir +- 18 maande maar is meer in die quads in.
 
Top