• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

F800 GS Prys

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jayman

Pack Dog
Joined
Sep 7, 2006
Messages
143
Reaction score
0
Location
GAUTENG
Bike
BMW F800GS
Hi Manne

Ek kan n 2009 F 800 GS kry by iemand, ek moet die man n prys maak. Ek is nie seker oor hoeveel ek moet offer nie.

Fiets is baie mooi met slegs 9700km op.
Groot screen en belly plate.
Handgaurds.
Geel en swart

Fiets is rerig nog baie mooi, geen krap merke ens...

Volgens n vinnige research op die net, kon ek n afleiding maak van so +- 90 K

Enige hulp sal waardeer word

Dankie
 
Top