Flatout se nuwe wiele

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Julle het seker gewonder wat van my geword het na die twee beginners ritte. Akute bike-lose depressie! Na twee klr's en 56000 km het die olie verbruik en doohickey twak my uiteindelik onder gekry en toe verkoop ek in 'n oomblik van waansin. Dis toe nou hier dat ek naarstiglik die een bike na die ander begin toetsbestuur sonder sukses. Net toe ek egter begin dink dat ek dalk maar weer moet terug padfiets toe, ontdek ek by Honda die drasties afgemerkte Transalp en koop dit toe net daar sonder 'n toetsrit. Wat 'n briljante besluit, onthou ek is al 54, nou ry ek met gemak flatout :ricky: Ek moes egter onmiddelik die handles lig. Wil darem net ten slotte sê dat ek altyd 'n sagte plekkie vir 'n klr sal hê. Hier's 'n paar foto's
 

Attachments

  • Chapmans Peak 002.JPG
    Chapmans Peak 002.JPG
    248 KB · Views: 336
  • Chapmans Peak 012.JPG
    Chapmans Peak 012.JPG
    277.4 KB · Views: 334
  • Chapmans Peak 017.JPG
    Chapmans Peak 017.JPG
    274.5 KB · Views: 335
  • Chapmans Peak 021.JPG
    Chapmans Peak 021.JPG
    266 KB · Views: 334
Top