malphil
Pack Dog
Suzuki rmz 450 for sale, R23000 neg
Het bike die naweek gaan haal, het piston en sleeve en ringe laat doen, motor is nog nie ingeloop na dit nie, wil graag verkoop want ek ry glad nie meer off road nie, het n xchallenge wat ek mee als doen wat ek wil. Inbox my vir meer inligting, bike staan in potch